Logo

Thrift tot die Dood - Silwerskermfees 2023

Video
02 Junie

Die geheimsinnige Janel bedryf ‘n tweedehandseklerewinkel. Hier leef sy haar passie uit om nuwe lewe te gee aan klere wat nog ‘n kans verdien. Wanneer drie hipsters haar winkel besoek en vertel hoe hulle klere wil koop om op te sny vir hulle eie doeleindes, ontstel dit haar en probeer sy hulle oortuig om van plan te verander. Ruth, die groep se katterige leier, reageer minagtend en lag haar uit. Ruth se venyn het egter vir haar dodelike gevolge, want ou Janel is nie so skadeloos soos wat sy lyk nie.
Jy sal ook hiervan hou