Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Suid-Afrikaanse Vloot – Prontuit

Video
30 November

Suid-Afrikaanse Vloot – Prontuit | 29 November 2022 | kykNET Die Suid-Afrikaanse vloot vier vanjaar sy 100-jarige bestaan. Ons kyk na die geskiedenis van die vloot, die rede waarom Suid-Afrika ‘n vloot nodig het en die rol van die vloot voor en na 1994. Vir Suid-Afrika, met sy meer as 2800 km. kuslyn, is die vloot onontbeerlik. * Kyk Prontuit Dinsdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. South African Navy – Prontuit l 29 Novemebr 2022 | kykNET The South African navy is celebrating its 100 year anniversary. We take a look at the long history of the navy and its role before and after 1994. With a coastline of 2800 km, a navy is surely indispensable. * Watch Prontuit on Tuesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.