Logo
GMR Slim BB
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13 V

Straatrotte - Silwerskermfees 2023

Video
02 Junie

Ebi, Zac and Nat, drie hawelose kinders, wil die grootste rooftog nog onderneem om vir Zac, wat amper heeltemal blind is, die nodige spesiale bril te kry. Die plan: ontvoer die Burgermeester van Kaapstad se eksotiese Insta-bekende pappegaai, Kofu – alles in die hoop dat die Burgermeerster ‘n groot geldprys sal betaal aan wie ookal sy sogenaamde “vermiste’ voël vind. Natuurlik verloop niks volgens hulle wilde plan nie.
Jy sal ook hiervan hou