Logo

Spoegwolf - Storm (Official)

Video
15 April

© Spoegwolf (PTY) LTD 2019 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Bestel Koma: https://shop.spoegwolf.com Kry Koma op iTunes: https://apple.co/2TH9OQd Vervaardig deur Spoegwolf Director: Chris von Wielligh & Danie du Toit Editing: Chris von Wielligh Cinematography: Hugo Brand Ariel Cinematography: Fredirik Voigt B-Camera: Frederik Voigt Onderwater Shot: Ilse Moore Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit
Jy sal ook hiervan hou
Barto - H2Oë (Official Music Video) Image : 18295
Video
Barto - H2Oë (Official Music Video)
Official Music Video for "H2Oë" by Barto. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BH2O Follow Barto on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100075855320009 Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/ TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers?_t=8UxI0sYyCYP&_r=1 Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/ Director/Director of Photography/Editor/Grading/Lighting design/Producer - Stephan van Huyssteen Official Music Video by Barto performing H2Oë. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/qhaEPL #Barto #H2Oe H2Oë - Lirieke Ek het gedink ek soek die reën Ek het gedink ek soek die see Nie geweet ek gaan dit vind in haar oë Ek het gedink ek soek die reën Ek het gedink ek soek riviere Wat loop tot in die mond Nie geweet 'n hart kan dieper as diep Ek het gedink ek soek die reën H2Oë As haar twee oë kyk vir my Dryf my wêreld verby my H2Oë As haar twee oë vir my staar Wil my hart nie bedaar nie Sy gee my lewe Sy vedrink my gewete Met oë soos reën Verhoor sy my gebede H2Oë Is soos water vir my Wanneer haar twee oë kyk vir my H2Oë is soos water vir my Nie gedink ek soek die vloed Het nie gedink ek soek die storm Het nie gedink ek soek die breek van 'n wolk Maar nou weet ek dis wat ek kort Ek sien hoe vorm elke druppel Oor en oor maak dit 'n rippel Sy breek die stilte van my kalm Weer en weer en weer en weer H2Oë As haar twee oë kyk vir my Dryf my wêreld verby my H2Oë As haar twee oë vir my staar Wil my hart nie bedaar nie Oh sy Sy gee my lewe Sy vedrink my gewete Met oë soos reën Verhoor sy my gebede H2Oë As haar twee oë kyk vir my Dryf my wêreld verby my H2Oë As haar twee oë vir my staar Wil my hart nie bedaar nie Oh sy Gee my lewe Vedrink my gewete Met oë soos reën Verhoor sy my gebede H2Oë Is soos water vir my Wanneer haar twee oë kyk vir my H2Oë is soos water vir my