Logo

Spoegwolf - Liefde Laat (Official)

Video
30 Oktober

©️ Spoegwolf (PTY) LTD, 2023. Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Editing: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd du Toit Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Original Song & Lyrics by Danie Du Toit. Music Written & Arranged by Spoegwolf. dis winter en jy ook ek was vêr en deurmekaar die krake in my oop pikswart en kaal stukkende akkerbome dis warmer hier in die kersfees ek onthou iemand wat lankal dood is dalk was ons liefde laat ons steek ons kerse op en bly bymekaar ons het geslaap op die vloer ek het heel aand gedroom dat ons veilig is dat jy heilig is die winter is te kort reën val soos Ouma se kombers oor alles wat ek mis wat ons weggevee het onder die akkerbome dis warmer hier in die kersfees ek onthou iemand wat lankal dood is dalk was ons liefde laat ons steek ons kerse op en bly bymekaar ons het geslaap op die vloer ek het heel aand gedroom dat ons veilig is ons steek ons kerse op en bly bymekaar ons het geslaap op die vloer ek het heel aand gedroom dat ons veilig is dat jy heilig is