Logo

Spoegwolf - Gordyne (Official)

Video
27 Februarie

© Spoegwolf (PTY) LTD 2020 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Kry See op alle digitale platforms. Gordyne Official Music Video Directing: Chris von Wielligh & Danie du Toit DOP: Hugo Brand Editing & Colour: Chris von Wielligh Lirieke: die gordyne lig sy’t vroeër wakker geword ek’t gesoek vir ‘n teken man-down ek’s bewond dink jy dis selfsugtig om te vra dat almal fokof hier? ek wil oorbegin hier by jou begin sukkel om huur by te bring regop staan vir my beloftes ons gaan iets word met hierdie songs, my ding is dit selfsugtig om te vra? kan jy my toevlug wees? kan jy kom lê in die donker tuin as die wereld helder is? dis ‘n sondag-aand God reën by die badvenster in sy drink lou-warm milo, word donker - ‘dis net die wind’ dink jy dis selfsugtig om te vra dat ons seer sal hou? ek soek die ware jou
Jy sal ook hiervan hou