Logo

Spoegwolf - Erika Way (feat. Jodi Jantjies) [Official]

Video
01 Desember

© Spoegwolf (PTY) LTD 2022 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit en Jodi Jantjies Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Die nuwe album, Dryf, beskikbaar 4 Desember op alle digitale platforms. Pre-save nou op Apple Music. Vervaardig deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Editing: Damiane van Reenen (en Chris von Wielligh) Colorist: Jarryd du Toit Ekstra hulp: Pieter Booysen en Werner Botha Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Erika Way: Song en Lirieke deur Danie du Toit en Jodi Jantjies Musiek deur Spoegwolf Lirieke: sê my is jy okay? jou wêreld vergaan om my ek wonder, is jy okay? ek kon jou voel langs my jou ma-hulle sê jy't 'n werk gekry vêr oor die see, vêr van my ek't my toekoms aan jou belowe en als wat daarna kom sê my, is jy gelowig? ek't my toekoms aan jou belowe en als wat daarna kom sê my, is jy gelowig? Erika Way, Erika Erika Way Erika, vêr weg van my sê my is jy ook verslaan? as ons nog kon raak sou ons weer opstaan ek dink ek ken nog die pad tot by jou huis en waar my draaie opraak jy't gesê ek moet liewer ry maar iets van jou het ingeklim en is nog by my ek't my toekoms aan jou belowe en als wat daarna kom sê my, is jy gelowig? ek't my toekoms aan jou belowe en als wat daarna kom sê my, is jy gelowig? Erika Way, Erika Erika Way Erika, vêr weg van my
Jy sal ook hiervan hou