Logo

Spoegwolf - Blou (Official)

Video
11 Februarie

© Spoegwolf (PTY) LTD 2019 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Bestel Koma: https://shop.spoegwolf.com Kry Koma op iTunes: https://apple.co/2TH9OQd Vervaardig deur Spoegwolf Director: Chris von Wielligh Editing: Chris von Wielligh Assistant Director: Danie du Toit DOP: Hugo Brand Colouring: Hugo Brand Assistant Camera/Lighting: Damiane van Reene, Kyle Wesson Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Baie dankie aan: Du Toit gesin, Paarl Boys High, Hugo, Damiane, Kyle, Bella, Potch Jool
Jy sal ook hiervan hou
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo) Image : 18299
Video
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Heito Potato' hier: https://Appel.lnk.to/HeitoPotato Dankie aan: - Atlas media - Conrad Hero - WC Kriel - Phillip van Zyl - Dawid van Graan Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 _______________________________ Lirieke: Sy dra plakkies by haar kantrok Pronk pragtig soos ñ springbok Teken prentjies in die wolke Met haar vingers in die lig Bo blink en onder stink Wat dqqr op haar hopie lê Die lanies met die stiff upper lip Sy is maar net ñ lap pop Wat op haar eie hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Piet blou in haar klou Met haar moue opgevou Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll Pass vir haar die spanner Haar hond se naam is Werner Hy double clutch as hy soggens die posman jaag Sy is maar net ñ lap pop Wat daar op haar hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla O my hartjie wat het jy gemaak Sy praat van 9 maande bo in die Roeland straat Geskryf deur: Christoph Kotze (Appel)