Logo
Die brug S1 Slim BB

Skryf in! – Groot avontuur. Groot geld.

Video
26 Januarie

’n Ongeëwenaarde avontuur wag op 12 Suid-Afrikaners. Anderkant die horison, buite die grense van jou gemaksone, wink ’n ongetemde wildernis. Smag jy na ’n avontuur wat jou lewe gaan verander? Is jy ’n spanspeler, ’n raakvatter, ’n voltooier? Het jy die vermoë om die eindstreep te bereik? Met R1 miljoen op die spel, is die uitkoms eenvoudig: Alles of niks! Waarvoor wag jy? Skryf nou in vir kykNET se splinternuwe, avontuur realiteitsprogram! ’n Groot avontuur met groot geld wag dalk op jou! Inskrywings sluit Dinsdag 28 Februarie 2023.