Skryf in! – Boer soek ‘n vrou 14
Video
15 April
Alle enkellopende boere neem kennis! Jy kan nóú inskryf vir die volgende seisoen van die immergewilde program, #BoerSoeknVrou. Inskrywings sluit 13 Mei 2021.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Waar dit begin het – Boer soek ‘n vrou
Hopelik gaan Quintus se hele Boer soek ‘n vrou- reis om hierdie einste tafel afspeel.
Video
Dit of dat – Boer soek ‘n vrou
Leer ken die tien boere so bietjie beter wat vanjaar deel is van “Boer soek ‘n vrou”. Dink jy hulle gaan hul perfekte pasmaats vind?
Video
Hendri se besluit – Boer soek ‘n vrou
Hendri het groot nuus om met Marciel te deel.
Video
Blitsafsprake, hier kom ons! – Boer soek ‘n vrou
Hierdie boere moet nou 10 dames kies om te ontmoet by dié jaar se blitsafsprake!