Spoorloos - Bravo!Die Bravo!-span gesels met regisseur Christo Davids, Bobby van Jaarsveld en die ander akteurs van Spoorloos: Die Eiland oor hoekom die TV-reeks aanklank vind by sy gehoor, hul rol in die produksie en wat hulle geniet om saam mekaar te werk.