Logo

Regte, egte Housewives - Kassie-Kuiers

Video
19 Oktober

Die tonge klap nogsteeds oor die eerste episode van kykNET se _Die Real Housewives van Pretoria_! Renaldo Schwarp gesels met vervaardiger Rian van Heerden en M-Net direkteur van kykNET-kanale, Waldimar Pelser, oor die formaat en waarna kykers kan uitsien. En die vroue kom sê ook húl sê.