Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Strekking – Perlemoen Deel #2

Video
25 Oktober

In hierdie stadium lyk dit of die polisie die meeste deurloop onder kritiek van die gemeenskap. Dit blyk huisbrake en ander misdaad neem baie van hul tyd en mannekrag in beslag. Daar word egter deur inwoners gesê huisbrake neem toe as die weer te sleg is om te duik. Is daar dan ‘n verband tussen perlemoenstropery en ander misdade in die dorpe? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou