Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Strekking – Ligbron e-leerstelsel

Video
03 Mei

Die Prontuit-span het onlangs by die Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo gaan besoek aflê. Ligbron is aan die voorpunt met hulle e-leerstelsels, en ons het gaan kyk na die samewerking tussen hulle en Hoërskool Masizakhe op Breyten. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou