Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Segment 3, Caleb Mutombo – 15 Mei

Video
16 Mei

Caleb Mutombo weeg ‘n skrale 37kg en is skaars hoër as ‘n baksteen, maar hierdie 19-jarige matriekleerling is ‘n mededingende liggaamsbouer. Ons het by hom in Benoni aan die Oosrand, gaan inloer. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!