Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Onderhoud, Robert Lynn– Segment 1 – Plaasmoorde

Video
02 Mei

Plaasgeweld is ‘n emosionele onderwerp. Wanneer daar oor plaasgeweld gepraat word, ontlok dit heelwat emosie. Daar word deur sommige gemeen dit is ‘n geval is van sagte teikens, die plaas is afgelee. Ander meen die motief is desperaatheid van armes wat steel by die rykes. Rassisme na albei kante toe en wraak word ook as redes aangvoer. Al hierdie spekulasie maak oplossings moeilik. Maar die tyd loop uit en die situasies moet aandag kry. Behalwe vir menselewens is daar kwessies soos die impak op die ekonomie en voedselsekerheid en werksgeleenthede. slegte knou kry en daarmee saam voedselsekerheid en werksgeleenthede. Die Prontuitspan het twee plase gaan besoek wat deurgeloop het onder ‘n plaasaanval. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!