Logo

Poppie Nongena – Amptelike lokprent

Video
14 November

Poppie Nongena vertel die aangrypende verhaal van ’n Afrikaanssprekende Xhosa-vrou wie se lewe om haar gesin draai terwyl sy probeer om stabiliteit te vind in ’n era van ondraaglike onrus in Suid-Afrika.