Nuwe verrassings. Ou Gunstelinge – Kassie-kuiers
Video
18 Januarie
Waarna kan kykers uitsien in 2023? Renaldo Schwarp gesels met M-Net direkteur van kykNET-kanale Waldimar Pelser oor opwindende nuwe programme asook die afskop van die 15de seisoen van die gewilde realiteitsreeks, Boer soek ’n vrou.
Teken in en KYK
Up Next
Puik televisie vermaak tydens 2022 – Kassie-kuiers
28 Desember
Kersfees op kykNET – Kassie-kuiers
20 Desember
Desemberdiewe – Kassie Kuiers
14 Desember
Ma en Kind in die Kombuis – Kassie-kuiers
07 Desember
Magda Louw – Kassie-kuiers
30 November
Topgehalte aktuele aanbod – Kassie-kuiers
23 November
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Rodney Gelant – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier
Rodney is ’n spysenier in Oudtshoorn met ’n voorliefde vir tradisionele geregte en ou gunstelinge. Hy het al tweede plek behaal in Kookpunt op VIA gehaal.
Video
Ouers vra – OmmiGhellie
Hettie Farmer van Kharkams vertel hoe die mans gemaak het in die ou dae toe hulle 'n vrou wou trou.
Nuus
"Lottoland help ’n dorp": Die ‘ou dame’ herleef weer met nuwe hoop vir die teater en die toekoms
"Ek wil hê die Apollo moet daar wees vir my kind!" Meer oor waarom inwoners van Victoria-Wes sterk gevoel het oor opknappingswerk vir hierdie teater.
Video
Voorskou: 16 - 19 Oktober 2023 – Arendsvlei
Tawwe besluite moet geneem word. Daar is nuwe gesigte in die Vlei en 'n ou bekende daag op. Gaan hy weer moles kom maak? Die skool word deur nuwe bestuur oorgeneem, en nog drama volg.