Oppiestoep
145
Geselsprogram
PG
Welkom
Video's
No in-between – Arendsvlei
Video
09 April
Maak seker jy is Maandag, 1 Oktober om 20:00 ingeskakel op DStv-kanaal 145.
Teken in en KYK
Up Next
‘Dié plek val uitmekaar’ – Hotel 3
07 Januarie
Voorskou: 8 November 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11
01 November
Voorskou: 1 November 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11
25 Oktober
Kwêla Voorskou – 28 Oktober 2018
25 Oktober
Voorskou: 25 Oktober 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11
18 Oktober
Vanaf Oktober 2018 - Bolhuis
17 Oktober
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 15 – 18 April 2024 – Arendsvlei
Audrey gee vir Desmond raad, wat gevaar vir Janice inhou. Lee-Roy is skielik lomp en ongemaklik in Devon se geselskap.
Video
Voorskou: 8 – 11 April 2024 – Arendsvlei
Desmond wil met Rachel trou, maar iemand sit ’n stokkie voor dit. Lee-Roy help vir Sasha om Devon oor te wen.
Video
Voorskou: 1 – 4 April 2024 – Arendsvlei
Beatrice bied aan om vir Adam privaat lesse te gee. Lennie probeer vir Eva oorreed om vir eers haar planne te laat vaar. Bompie wil dinge verder vat met Rachel, maar sy skop daarteen.
Video
Voorskou: 25– 28 Maart 2024 – Arendsvlei
Adam trek uit die Galant-huis. Lee-Roy het 'n ernstige gesprek met Janice en Lionel.