Logo

MVP: Willim Welsyn – “Al Die Cool Kinders”

Video
17 Augustus

Meer oor die musiekvideo: Willim Welsyn – “Al Die Cool Kinders” Die liedjie handel oor sosiale media en al die nuwe weergawes van ou emosies en verwarring wat dit tot die moderne mens se psige bring, soos: afguns, angs, hoë verwagtinge, jaloesie, eensaamheid, afsondering, hoop, blydskap, populariteit en hartseer. Kredietlys: Draaiboek: Willim Welsyn Vervaardiger: Pierre Arnold Finansies: Dirkie van der Merwe Regie: Willim Welsyn Kinematograaf: Juan le Roux “Spark”: JP van der Merwe “Focus Pull”: Matt McDonald Klerekas en grimering: Anel Dippenaar “Gaffer”: Kasper de Lange Redigeerder: Nico Burger “Grip”: Ebernezer Munjanju Band: Willim Welsyn (kitaar), Gerhard Grobler (baskitaar) en Kyle Gray (dromme). Hoofrol: Erica Wessels Spyseniering: Michelle Gray Verfilm by: Visual Impact Kunsdepartement: Golden Circle Productions Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!