Logo

MVP: Spoegwolf– “Flikker”

Video
03 Augustus

Meer oor die musiekvideo: Spoegwolf– “Flikker” Die konsep rus op twee hoofelemente: ’n gestilleerde vertoning en ’n onderwater-toneel geskiet deur bekende fotograaf, Ilse Moore. Spoegwolf sing die lied onder teaterbeligting en lig só die belangrike liriese elemente en musikale oomblikke uit. Daar speel ’n surrealistiese romanse onder die water af. In die laaste refrein, die emosionele klimaks van die snit, ontplof die toneel in chaos en lig. Kredietlys: Regie: Chris von Wielligh Assistent-regisseur: Danie du Toit A Spoegwolf Production Kinematograaf (Vertoning): Hugo Brand Kinematograaf (Onderwater-tonele): Ilse Moore Redigeerder: Chris von Wielligh Kleurgradering: Chris von Wielligh en Hugo Brand Rolverdeling: Spoegwolf Marguerite van Eden Emma Pearse Bianca Lock Nicola Janse van Rensburg Onderwater-tonele: Beligting en stel-assistent: Sean Moore en Dewald Prinsloo Klerekas: Silver Swallow Designs Grimeerkunstenaar: Maureen Grobler Duik-ondersteuning: Geko Divers (Richard) Verfilm by: Aquamarine aquatic academy, Johannesburg. Vertoning: Beligting en stel-assistent: Rèniell Matthysen Wadda du Toit JC Carstens Jarrod van der Heever Alex Verfilm by: Berg River Breweries, Paarl. Spesiale dankie aan: Berg River Breweries en kykNET. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou