Logo

MVP: Riku Latti – “As tyd kon tik”

Video
17 Augustus

Meer oor die musiekvideo: Riku Latti – “As tyd kon tik” Die liedjie “As tyd kon tik” het ’n hipnotiese element wat vasgevang kan word met die wys van die arms van ’n horlosie, maar ook tegelyke tyd met die versnelling van die verloop van tyd deur middel van “time lapse”-fotografie. Ons wil Riku met sy band as konstante afneem in ’n wêreld wat vinnig verander van dag na nag, maar ook die verandering van die seisoene. Kredietlys: Met: Riku Lätti Jackie Lätti Jean ‘Tunes’ Marais Mark Louis Ellis Amanda Herbst Willie Conradie Konsep: Riku Lätti Jackie Lätti Herman van Deventer Kilroy Was Here! Productions Vervaardiger: Kilroy Was Here! Productions Regisseur: Gideon Breytenbach Kinematograaf: Charl J. Naudé “Focus pullers”: Harsheen Patel en Herman van Deventer Kamera-assistent: Christo Oberholster Regisseur eenheid 2: Herman van Deventer Na-produksie fasiliteite: Kilroy Was Here! Productions Redigeerder: Gideon Breytenbach Spesiale effekte: Charl J. Naudé Kleurgradering: Gideon Breytenbach Grimering & kostuums: Charl J. Naudé Heinrich Olckers Jackie Lätti Gideon Breytenbach Bestemmings: Hannes & Kobie Olckers Herman van Deventer Spyseniering: Hangklip Hotel Finansies: Charl J. Naudé Toerusting: Kilroy Was Here! Productions Slate City Cam-a-lot Rentals Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!