Logo

MVP: Len Muller – “Sing vir Sente”

Video
17 Augustus

Meer oor die musiekvideo: Len Muller – “Sing vir Sente” Met behulp van illustrasie en animasie, word die verbeeldingswêreld van die karakter ‘klein-Len’ geskep. Om te droom is om te waag. Om braaf te wees en gróót te wees, al blyk die alewige struikelblokke van die lewe onoorkombaar. ’n Mens probeer so dikwels die vurk in die pad vermy, maar miskien net dáár, in die fondasie en stilte van elke sogenaamde hindernis, lê die mooiste deel van die lewe: ervaring. Kredietlys: Konsep en ontwikkeling: Len Muller en Helga Malan Vervaardigers: Nouvanaand Films Lynvervaardiger: Chanél Muller Projekbestuurder: Zandré Coetzer Illustreerder: Helga Malan Animasie: Jean Daniel le Roux Na-produksie fasiliteerder: Scharl van der Merwe Na-produksie fasiliteite: Nouvanaand Films Aanlynredigeerder & finale meng: Regardt Botha Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!