Logo

MVP: Herman Kleinhans – “Die Kamer Sal Weet”

Video
17 Augustus

Meer oor die musiekvideo: Herman Kleinhans – “Die Kamer Sal Weet” Die musiekvideo wys die verhouding van ’n jong getroude paartjie en hoe hulle aanstap in lewensjare. Ons beleef verskillende hoogte- en laagtepunte saam met hulle. Al die tonele vind plaas in die kombuis van hulle splinternuwe huis. Kredietlys: Produksiehuise: CoolerBox Brothers en VPHFILMS Akteurs: Adam Heyns en Jana Coetzer Regisseur: Michael van Zyl Vervaardiger: Marno Koen Konsep: Marno Koen & Michael van Zyl Skrywer: Marno Koen Kinematografie: Michael Van Zyl Regisseur: Ludwig Loots Kuns-regisseur: Tirath Bhoola Kuns-assistent: Colin Hannigan “Grip”: Vukani Muthakhi “Grip”-assistent: Zoe Mlilo Grimeerkunstenaar: Loraine “Best boy”: Ben Thebhoho Motaung Stelkonstruksie: Johann Krynauw (Automatic Custom Creations) Ekstras: Dawid Clark Eugene Christensen Estian van der Merwe Janita Gruindelingh Jeanette van den Berg JJ Jacobs Johan Cronjé Kate Demetrou Maritz Mölles Monique Bosch Sasha-lee Cornelius Tatum Zimmermann Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!