Logo

MVP: Francois Van Coke – “Beter Mens”

Video
17 Augustus

Meer oor die musiekvideo: Francois Van Coke – “Beter Mens” Die video speel af in ’n vergete “nêrens” dorp waar die lug dik is met verveeldheid en frustrasie - waar die proses van grootword beter beskryf word as die proses van doodgaan. Die hoofkarakter is ’n jong man wat deur verskeie fases van sy lewe in die dorp gaan en daar is tonele van sy onlangse verlede en sy frustrerende, en skynbare sinnelose, bestaan. Kredietlys: Regisseurs: Helen en Kim Uitvoerende vervaardiger: Jason Plumbly Vervaardiger: Reinette Du Toit Kinematograaf: Kim Hinrichs  Redigeerder: Kim Hinrichs Kleurgradering: Nic Apostoli Produksiemaatskappy: Motion City Films Rolverdeling:  Werner F. Smith Jannie Smith Marnes Van Der Waldt Hansie Pretorius Jael Ross Stephan Myburgh Frikkie Pelser Chaneke Venter Joane Venter Dirkie Hugo Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!