Logo

Meesterklasse: Filmbesdryfsgesprek – Silwerskermfees 2019

Video
23 Augustus

Watter films uit Suid-Afrika en Afrika maak internasionaal ’n impak en hoekom? Moet jy jou storie vertel met ’n plaaslike of internasionale gehoor in gedagte? Maak jy films in jou eie taal of in Engels ter wille van die internasionale mark? What South African and African films make an impact internationally and why? Do you tell your story with a local or international audience in mind? Do you make film in a local language or in English for the sake of an international market? Paneellede / Panellists: Dorothee Wenner (Feesprogramsamesteller/Programme curator -Berlinale), Chipo Zhou (Feesdirekteur/Festival Director – DIFF), Mandise Ralane (Feesdirekteur/Festival Director – Encounters), Nhlanhla Ndaba (Programbestuurder/ Programme manager – Joburg Film Festival) Dié gesprek word gevolg deur ’n onderhoud van 45 minute met Dorothee Wenner. Daar sal geleentheid vir vrae uit die gehoor wees. This discussion is followed by an interview of 45 minutes with Dorothee Wenner. There will be opportunity for questions from the audience. Gespreksleier / Discussion leader: Kaye Ann Williams Rotunda, Vrydag/Friday, 23 Aug, 11:30 - 13:00