Logo

Meer as ’n Fraksie van drama - Kassie-Kuiers

Video
28 September

In kykNET se nuwe drama, Fraksie, is karakters só kompleks! Renaldo Schwarp kuier op stel en vind uit by akteurs Marlo Minnaar, Roeline Daneel, Brendon Daniels, Duane Williams asook by regisseur Nina Swart oor karakters, stories, en verfilming.