Logo

kykNET-Rapportpryse 2021

Video
10 September

Die kykNET-Rapportpryse, wat vanjaar vir die agtste keer toegeken word, sluit in drie pryse vir Afrikaanse fiksie, niefiksie en ’n werk met filmpotensiaal onderskeidelik, die Jan Rabie-Rapportprys vir Afrikaanse debuut- of tweede prosawerke, en drie pryse vir Afrikaanse resensies van Afrikaanse boeke
Jy sal ook hiervan hou