Koffie met Leah – Boer soek ’n vrou 12
Video
17 Oktober
Leah reflekteer oor die vorige seisoen van Boer soek ’n vrou, maar deel ook haar wense vir die nuwe boere se liefdes-reise.
Teken in en KYK
Up Next
Google vir Leah – Boer Soek ’n Vrou 12
15 Oktober
‘Ons almal verdien liefde’ – Boer soek ’n vrou 12
14 Oktober
Twaalf redes hoekom – Boer Soek ’n Vrou 12
26 September
Staan nader! – Boer Soek ’n Vrou 12
19 September
Raak smoorverlief – Boer Soek ’n Vrou 12
13 Mei
Willem volg sy ‘gut’ – Boer Soek ’n Vrou 12
12 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.
Video
Ontmoet Boer Jacques – Boer soek ‘n vrou
Die inwoner van Venterstad sê hy het al klaar ’n idee van waar hy sy vrou gaan vra om te trou! Hy soek iemand wat sy terggees sal geniet.