kyknet channel logo

Karlien se persoonlike reis - Net Mens

Video04 Julie

Karlien Van Jaarsveld II deel haar mees persoonlike reis. Dis 'n eerlike kyk na lewe buite roem, vol stryd, krag en broosheid. #NetMens, hierdie Sondag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.