Logo

Karen - Silwerskermfees 2023

Video
02 Junie

Wanneer haar histerie oor ’n allergiese reaksie op ’n misverstand uitloop, ry Susan per ongeluk weg met ’n handsak vol van ’n koffiewinkel se kontant. Die media beeld haar daarna as ’n krimineel uit en sy gaan viral op die internet. Al genade vir Susan is om met die hulp van haar bombastiese ma planne te maak om die geld terug te besorg aan die kelnerin wat haar bedien het. Hulle kom egter vinnig agter die situasie is meer as net ’n onskuldige misverstand. Dié dames is nou vasbeslote om Susan se naam in ere te herstel.