#PlanB - Episode 4 - Ivan gee vir Ragel adviesIvan wil vir Ragel waarsku dat Zeev en Joshua Lansky weet wie sy is... Maar Ragel kry dit reg om meer uit te vis oor wie Ivan regtig is.
#PlanB elke Dinsdagaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of #DStvStream.