Logo

Jesus se verhaal vertel – Die kykNET Kersfeesblyspel

Video
13 Desember

Die verhaal van Jesus se geboorte word op 'n unieke manier vertel en kykNET gaan dit binnekort uitsaai. Die kykNET Kersfeesblyspel word op 24 Desember om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai, en Sondag 25 Desember om 14:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145).