Ontmoet Mandre Campher – Kokkedoor Vuur & Vlam: KinkelbraaierSy spoggerige résumé is gevul met internskappe by JAN, La Colombe en die Leeu Collection. Hy was boonop ook die wenner van Kookpunt, ’n finalis in Sjefhuis (beide op VIA) en onder die top-3 van One and Only se Reaching for Young Stars- kompetisie.