Logo

Jack Parow se storie – Silwerskermwebinar 2020

Video
10 September

Wikus du Toit het by die onlangse #Silwerskermwebinar met die vervaardiger, Niel van Deventer en Jack Parow gesels oor hoe dit gewerk het om sy dokumentêr die lewe te laat sien.