Hy moet my soek’ – Boer soek ‘n vrou 13
Video
04 Maart
Ons is baie bly om te sien dat Annemien positief is oor wat die toekoms vir haar inhou!
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
Die muur – Boer soek ‘n vrou 13
04 Maart
‘Dis fine’ – Boer soek ‘n vrou 13
04 Maart
Moeilike keuses – Boer soek ‘n vrou 13
06 Maart
Check-ins – Boer soek ‘n vrou 13
03 Maart
Verwag die onverwagte – Boer soek ‘n vrou 13
01 Maart
Meisies in bikinis – Boer soek 'n vrou 13
25 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Janco – Boer soek ‘n vrou
Janco, ’n boer van Colesberg, wil seker maak sy toekomstige vrou moet voel sy is die belangrikste vrou op die planeet. Hy hoop dat die vrou wat hy gaan vind, gaan net so hou van die natuur en fotografie.
Video
Ontmoet Boer Quintus – Boer soek ‘n vrou
Hierdie adrenalien ‘junkie’ van Winburg sê hy sal sy romantiese skoene uithaal vir iemand wat sy liefde vir dans deel. Sy droomvrou moet ook sy liefde vir die buitelewe hê.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.