KZN vra om hulp na verwoestende vloedeKwaZulu-Natal, 18 April - Gemeenskappe in KwaZulu-Natal het dringend hulp en ondersteuning nodig ná die dodelike oorstromings in die provinsie.
Duisende huise is vernietig en baie mense het ál hul besittings verloor.
Organisasies van verskeie dele in die land sit nou hande bymekaar om die betrokke gemeenskappe te help.