Logo

Hier

Video
02 Junie

Liam se vrou is in ’n koma en hy kan hom nie ’n lewe sonder haar indink nie. Hy stort homself in sy werk, sluit homself toe in sy huis en doen enige iets om die rouproses te vermy. Toe hy ’n ander vrou begin sien, maak hy sy hart vir die eerste keer op ’n skreef oop. Dié geheime, onbehoorlike liefde laat Liam weer heel voel – hierdie vreemdeling sien hom dieper as enige iemand anders raak. Maar mettertyd besef hy die seer oor sy vrou is steeds daar. Liam moet die verlies in die oë kyk. Rou is al die liefde wat ons nie kans gehad het om uit te druk nie.
Jy sal ook hiervan hou