kyknet channel logo

Gorillas van die Kongo – Groen: Kongo Reenwoud

Video26 Oktober

Kyk hoe die toergidse kommunikeer met die gorillas van die Kongo. Verder vertel Dave Pepler van sy emosionele ontmoeting met die Laagland gorillas van die Kongo.