Logo
Glam Guru
web uni tv guide

Glam Guru

144VoorkomsPG

Glam Guru: Voorskou - 26 November 2017

Video
20 November

Skakel in vir ’n nuwe episode van Glam Guru - elke Sondag om 18:30! Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!