Logo

Gesprek: Transformasie? – Silwerskermfees 2019

Video
23 Augustus

Hoe lyk transformasie in die Suid-Afrikaans wynbedryf en hoe word dit deur grondhervorming geraak? How transformed is the South African wine industry? What needs to happen in terms of land reform? Paneellede / Panellists: Dumisani Mathonsi (een van die wynmakers / one of the winemakers in The Colour of Wine), dr. Erna Blancquaert (wingerdkundedosent te sien in / viticulturalist seen in The Colour of Wine), dr. Sifiso Ntombela (landbou-ekonoom met ervaring op die gebied van transformasie en grondhervorming / agricultural economist with experience in transformation and land reform) Gespreksleier / Discussion leader: Danie Marais The Bay: Dek, Vrydag/Friday, 23 Aug, 13:30 - 14:30
Jy sal ook hiervan hou