Logo

FLITS: SPOORLOOS

Video
16 Maart

FLITS: SPOORLOOS kykNET se splinternuwe reeks, SPOORLOOS, word tans verfilm in Cradock. Flits het agter die skerms gaan inloer en met die skrywer en regisseur, Ilse van Hemert, gesels. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!