Dolgelukkig – Boer soek ‘n vrou 14
Video
30 April
Ons gaan loer eksklusief in by #BoerWillem en Sanel om te hoor hoe dit gaan.
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
Die moeite werd – Boer soek ‘n vrou 14
20 April
'n Ongelooflike ervaring – Boer soek 'n vrou 14
20 April
Vat 'n kans – Boer soek 'n vrou 14
20 April
'n Eenmaal-in-'n-leeftyd ervaring – Boer soek 'n vrou 14
20 April
Lekker – Boer soek 'n vrou 14
20 April
Alle goeie dinge kom tot 'n einde – Boer soek 'n vrou 14
20 April
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.