Logo

Die Kersfeesste Kersfees saam met kykNET

Video
29 November

Hierdie Feestyd, hê die Kersfeesste Kersfees ooit saam met kykNET, myFanPark en Kersvader! Versoek ’n boodskap van Kersvader of enige van sy kerskabouters op https://kyknet.myfanpark.com/af-ZA Stuur dit dan aan jou kind(ers) of geliefdes, neem hulle reaksie af wanneer hulle die video kry en deel dit met ons op WhatsApp by 064 837 1357 en op sosiale media met die hutsmerk #KersfeessteKersfees. ‘n Paneel sal die Top 10 video’s kies, wat dan in Januarie 2023 op kykNET se webwerf beskikbaar sal wees om voor te stem. Die vier video’s met die meeste stemme deur die publiek deel ‘n ongelooflike R50 000!