Logo

Die Bosman's se reis – Wanderlus

Video
26 September

In seisoen 2 van Wanderlus, sien ons hoe ’n pasgetroude paartjie - Hennie en Nicole Bosman - dinge saam doen terwyl hulle reis deur die land, of dit nou visvang, avontuur of kosmaak is. Die reeks begin Saterdag 8 Oktober om 19:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).