Doons beslis meer as ’n donsie! - Mooiweer en WarmWynand Ferreira is te sien as Doons, die jong man met die mullet, die treintjie en Nerine (Ira Blanckenberg) se wel... speelmaatjie in Mooiweer en warm, wat Dinsdae 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) te sien is. Hy vertel van sy pad tot hier.