Logo
Ladies Launch Mobile BB RHOWL
web uni tv guide

Die Real Housewives van die Wynlande

144Realiteit16 L

Daardie spesiale rok – Die Real Housewives van die Wynlande

Video
12 Julie

Amy Kleinhans-Curd en Anita Lloyd vertel die geskiedenis agter die rokke wat hulle aangehad het op die loopplank van episode 12 van die reeks. Amy se rok kom uit 'n Anneline Kriel-ontwerperreeks en Anita het 'n ontwerper in Thailand ontmoet, wat haar rok gemaak het.