Logo

Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer (Official Music Video)

Video
27 Oktober

Official Music Video for "Toer om die Vloer" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/TODV Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSJ78gMbv/ Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/brendan-peyper/ DP - JT Ferreira Edit and Grade - Christian Wolf Dans Boer - Ruan Marlot Danseres - Clerece van der Westhuizen Toer om die vloer - Lirieke Jy lyk nes ‘n boeremeisie en ek’s ‘n boere ou Gee nie om of jy my verlei nie Kom net nader ekke hou van jou Tussen stropers en mielielande Tussen Koring en wintersbrande Vat ons regs vat ons links ploeg ons op en af as jy so heeldag deur my gedagtes draf Vou my arms om jou lyfie gooi jou hande om my nek Glo my dit is nie verkeerd nie As ek en jy me opvreet nie Met jou vellies en jou blou jeans aan Kan jy hierdie boer se hart laat gaan staam maak dit vas maak dit los maak die brieke vas Dis jy wat heeldag deur my gedagtes draf Official Music Video by Brendan Peyper performing Toer om die Vloer (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/iBPilc #BrendanPeyper #ToerOmDieVloer #Insomnia
Jy sal ook hiervan hou
Marissa - As die Plaas Byt (Official Music Video) Image : 16346
Video
Marissa - As die Plaas Byt (Official Music Video)
Official Music Video for "As die Plaas Byt by Marissa. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/ADPB Follow Marissa on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/Marissiepit Instagram - https://www.instagram.com/net_marissa_xx_/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSeqUbbWf/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/kaalvoet-of-nie-hier-is-marissa/ Director/Director of Photography/Editor/Grading/Lighting/Producer - Stephan van Huyssteen As die Plaas Byt - Lirieke (Want as die plaas byt Kom die rooikat uit) Hy sê hy’t alles Wat haar hart begeer Groot huis, klein hondjie En nog soveel meer Soveel meer Hy boer met nommers Altyd ge-suite en tie Ek dink ek like hom Ek hoop net hy kan braai Want as hy braai maak ek die slaai Sê my net een ding Weet jy waarvoor laat jy jou in? Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik As die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen As die plaas byt Sink jy jou tande in Kan nie genoeg kry Van ‘n lekker ding Jy sal voel Wat ek bedoel As die plaas As die plaas byt Hy is die hele Pakkie volgens die boek Paleis, chihuahua Nie rerig wat ek soek Nie rerig wat ek soek nie As hy net saam met My sal plaas toe kom Dink ek hy sal dalk Sien ek’s bedoel vir hom En as hy bly Is hy bedoel vir my Sê my net een ding Weet jy waarvoor laat jy jou in? Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik As die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen As die plaas byt Sink jy jou tande in Kan nie genoeg kry Van ‘n lekker ding Jy sal voel Wat ek bedoel As die plaas byt Proe dit soos mieliebrood en konfyt ’n Bietjie boeretroos en ouma se beskuit Is jy in of is jy uit Sê my net een ding Weet jy waarvoor laat jy jou in? Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik as Die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik as Die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen As die plaas byt Sink jy jou tande in Kan nie genoeg kry Van ‘n lekker ding Jy sal voel Wat ek bedoel As die plaas As die plaas byt Music video by Marissa performing As die Plaas Byt. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/xQPgnC #Marissa #AsDiePlaasByt #Kaalvoetliefde #BietjieDronk