Logo

Brandstofheffing kan dán verdwyn - KN Verslag

Video
31 Augustus

Ilze-Marie le Roux kyk na ’n studie wat wys al meer mense koop voertuie wat minder brandstof gebruik en dit kan die brandstofheffing se einde beteken. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!