‘Bok vir sports’ – Boer Soek ’n Vrou 12
Video
12 Mei
Boer Rohan is op soek na iemand wat deur dik en dun agter hom sal staan, die persoon wat eerste moet weet as hy sy toon gestamp het.
Teken in en KYK
Up Next
Stutterheim se juweel – Boer Soek ’n Vrou 12
12 Mei
Veelsydige Hentie – Boer Soek ’n Vrou 12
12 Mei
‘Die fynere kunsies’ – Boer Soek ’n Vrou 12
12 Mei
Franco op soek na ‘bestie’ – Boer Soek ’n Vrou 12
12 Mei
Plaaslewe saam Theunis – Boer Soek ’n Vrou 12
12 Mei
Boer met sagte hart – Boer Soek ’n Vrou 12
12 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.